Ontdekking van die chemiese elemente

Die ontdekking van die chemiese elemente waarvan die bestaan vandag bekend is word in kronologiese volgorde voorgestel. Die elemente word in die algemeen gelys in die volgorde waarin elkeen vir die eerste keer as 'n suiwer element gedefinieer is, aangesien die presiese datum waarop meeste elemente ontdek is nie akkuraat gedefinieer word nie. Die ontdekking van die eerste paar elemente het geen geskrewe rekord nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search